advertisement
Question
Posted by: Bella | 2009-07-31

Is ek verkeerd?

My ouers is jare gelede in hul huis vermoor. Die persoon is nooit gevang nie. Dit was ' n baie moeilike ding om oor te kom en pla my steeds van tyd tot tyd. Maar ek het nog nooit dat dit my lewe beiinvloed nie.
Ek het verlede jaar ' n baba dogtertjie gehad. Wat my pla is dat my skoonouers nie baie betrokke is in my dogtertjie se lewe nie. Ek dink nie hulle bedoel dit sleg nie. (Ek weet ons almal verskil) My skoonouers het vir die dag kom kuier vir haar 1ste verjaarsdag maar het nie eers ' n geskenk gebring nie. Ek het niks daaroor gese nie want dit is nie my plek nie en dit is tog elke persoon se keuse of hulle iets vir hul kleinkind wil gee of nie. Dit kry my net soms onder as ek sien hoe lief(nie dat ek se hulle is nie lief vir haar nie) ander oupas en oumas vir hul kleinkinders is en hulle bederf(nie dat ek wil he sy moet bederf word nie).
Dit gaan net vir my oor die idee dat my dogtertjie dit nie het nie. (ek weet die lewe is nie altyd regverdig nie maar sou graag wou he my dogtertjie moet ook ' n ouma en oupa he soos my ouma en oupa was) Ek het nog nooit iets vir my man gese nie want ek wil dit nie vir hom moeilik maak nie. Ek het maar nog altyd die gevoel vir myself gehou. Wat my pla is dat iemand vir my gese het ek moet iemand gaan sien want dit is vir my ' n issue. Is daar iets fout met my? Ek voel nie dit is ' n issue nie, soms kry die onregverdigheid van die lewe mens nie bietjie onder. Ek mis my ouers en wens soms dat hulle hier was om my kind te kon geniet soos ek haar geniet.
Ek het nog nooit my gevoel teenoor my kind gewys nie en probeer altyd regtig my bes om altyd opgewek en baie vriendelik en opgeruimd te wees as my kind naby is.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Obviously, the loss of your parents must have been an awful experience for you. And though you're right, that people differ in how they react to even events like a grand-daughhter's birthday, you'd be reasonable to expect a bit more show of affection from them. Have you tried very gently to ask them about how they feel about the child, mentioning that you just feel unsure because they donm't show their affection in an obvious way. ? Maybe ask your husband, who has obviously many more years experience of how to read and understand them, how he sees this situation.
There is absolutely nothing whatever wrong with you, for finding their --- how shall we say ? --- their not demonstrating obvious affection for the child, a bit worrying. Its obvious that you are a very lovin and cautious person, and they're lucky to have their relationship with you

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement