advertisement
Question
Posted by: Tanya | 2009-09-16

Is ek swanger of verbeel ek my

Hi doc

Help asb. Ek weet nie meer wat gaan aan met my nie. Ek swel verskriklik op, het lae rugpyn, my voete en my gesig is geswel . Dit lyk kompleet asof ek swanger is. Het vandag vanaf die gynea gekom se ek is nie swanger nie.Het a scan gedoen. Maar hoe verduidelik hy my maag wat net so opgeswel is asof ek swanger is. Ek kry krampe in my mag,voel bewegings in my maag en hoor iets wat soos n hartklop klink in my maag. My voete, en gesig is geswel. Ek was nog laas sekueel aktief in Junie, maar het infeksie opgedoen die gynae het my behandel, die swelling het toe gesaak (ek het toe ook gedink ek is swanger). Maar Nou die afgelope maand is ek verskriklik moeg, met die rugpyn, voete en gesig wat geswel is, my hare het ook baie dik die afgelope tyd gegroei. Maar gynae se ek is nie. Nou wonder ek, is ek besig on mal te word of wat? Wil more by n hospital uitkom om bloed toetse te neem. Moet sekerheid kry.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Causes of your symptoms would include kidney problems or bowel problems. I would suggest that you see your GP. You don't say whether you have missed any periods.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: LITA | 2009-10-08

HI DOC EK IS SWANGER EN HET VERSRKIKLIKE RUGPYNE
HELP ASB MET RAAD.

Reply to LITA

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement