advertisement
Question
Posted by: Sandy | 2008/06/26

Is ek swanger?

Ek loop nou die afgelope 3dae met seer /teer borste rond. Ek het reeds 'n seuntjie van 26maande. ek is op die 3mnde inspuiting en het omgang met my man sowat 'n week terug gehad terwyl ek ook op antibotika was. Gisteraand was ek heel huilerig en het terwyl ek in die bad lê aan my borste gedruk en daar het melk uitgekom. Ek het vanoggend 'n home pregnancy gedoen maar dit was negatief maar iets sê vir my ek is swanger ek het presies soos nou gevoel toe ek swanger met my kind was. Ek het regtig nie -|- ant om dokter toe te gaan vir bloedtoetse nie is daar nie 'n manier wat ek bloedbank toe kan gaan en dat hulle self kyk nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It would definitely be too early to see anything. If your symptoms persist, phone the dr and have a blood test done.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Alucia | 2008/06/27

jy het te vroeg 'n hpt gedoen wag nogge week en dan doen jy een ...

alles van die beste

Reply to Alucia

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement