advertisement
Question
Posted by: onseker | 2013/01/16

is ek by die regte plek?

Goeiedag Dokter,

Ek kom met n baie eienaardige vraag vandag (dink ek!) en dit is nou nie soseer dieet-gerig nie, maar het wel ook met gesonde eetgewoontes te doen.
Ek wil graag weet wat die veilige manier is om oorskietkos te berg. Bv as daar groente en vlies oorbly en jy wil dit bere vir die volgende aand, hoe moet dit hanteer word? Is dit beter om dit af te koel, of om dit so warm as moontlik in yskas te sit?
Ek kyk met afwagting vir u antwoord!
Groete.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Onseker
Algemeen gesproke, moet mens oorskiet kos volkome afkoel voordat dit in die yskas gebêre word. Aangesien dit tans so warm is, mag dit nodig wees om die houer met die oorskiet kos in 'n bak koue water (met ysblokkies indien moontlik) te plaas. Die groente en die vleis moet natuurlik in aparte houers gebêre word.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement