advertisement
Question
Posted by: Ile | 2011/01/09

is dit normaal

om " ruwwe"  op ''n mens se kop te hê ? Ek wonder net of ek normaal is :-) my kopvel voel soos ''n sinkplaat.

Ek loop met permanente hoofpyn, ''n internis het ''n paar jaar terug aan my genoem dat ek ''n hormoon in my brein het wat nie vog afskei nie en wat drukking op my brein veroorsaak, hy het ''n lumberpunce gedoen, vog gedreineer en na dit het ek agtergekom dat ek die " groewe of ruwwe" op my kop het, wanneer my kop baie seer raak raak dit dieper en ander kere weer vlakker.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ile

Die skedel skei jou brein en jou kopvel van mekaar. Dit kan maar net 'n toevallige bevinding of subjektiewe opinie wees, dat jou kopvel soos 'n sinkplaat voel. Konsulteer weer 'n neuroloog indien jou hoofpyn voortduur, aangesien daar 'n operasie is wat die probleem kan oplos.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement