advertisement
Question
Posted by: Nadia | 2008/11/04

Is dit normaal?

Hi Dok,

Dok ek het so 2 weke gelede my Melodene gestop (wil mos graag vlg jaar swanger word). Is dit normaal vir my borste om so gevoelig te wees (nogal seer rondom die nippel area) en dat ek heeltyd voel asof ek ' menstruasie'  pyne het?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Nadia
Dit kan wees, omdat jou hormone dalk nou minder "gereguleer" is. As jy nie koors het nie, nie abnormale afskeiding het, uriene wat brand of pyn met gemeenskap nie, kan jy dit net dophou - dit behoort vanself oor te gaan in 'n week of wat. As dit nie weggaan nie of erger word moet jou dokter dalk net kyk of daar nie 'n sist of iets op jou eierstokke ontwikkel het nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement