advertisement
Question
Posted by: Heleen | 2010/10/04

Is dit ''n newe effek?

Ek het onlangs ''''n slegte ervaring gehad met Tramacet. Ek het dit vir 3 weke, elke dag gedrink vir erge pyn. Ook my hele lyf, en kopvel het gejuk dat ek myself grou in my gesig terwyl ek slaap.

Die ander ding wat my ook oorgekom het - Toe ek ophou met Tramal - Ek het ''''n kriewel langs my ruggraat gehad (dieselfde gevoel as rustelose bene) wat my die mure wou uitdryf!

Iemand het genoem dat ''''n tipe ontrekking simptoom is.

Ek hoop Doc kan vir ons antwoorde hierop gee.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Heleen
Dis heel moontlik dat die Tramal ontrekking vir jou rustelose bene sindroom simptome kan gee. Jy mag dalk ook bietjie allergies wees vir opoide of vir parasetamol - het jy al ooit so iets oorgekom van kodeien (bv in grandpa of myprodol?)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/04

Hallo Heleen
Dis heel moontlik dat die Tramal ontrekking vir jou rustelose bene sindroom simptome kan gee. Jy mag dalk ook bietjie allergies wees vir opoide of vir parasetamol - het jy al ooit so iets oorgekom van kodeien (bv in grandpa of myprodol?)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement