advertisement
Question
Posted by: Sons | 2011/09/08

Is dit moontlik dat ek dalk swanger kan wees?

Ek het op die 5de augustus begin menstrueer maar dit was net vir n dag op 2 en dit was meer spotting as menstruasie. My siklus is 24dae so ek moes dan weer die 1ste september begin het en ons trek al by die 8ste en daar is nog niks. Dan het ek simptome soos naarheid, aambeie vir die 1ste keer in my lewe, seer/gevoellige borste, ek is moody en huil vir niks, ek het sommer net so gewig opgetel en spatare saam die gewig en dan is ek heeltyd moeg, wil net slaap. Ek het na my augustus ''menstruasie'' n tuis swangerskap toets gedoen maar dit was negatief. Is daar n moontlikheid dat ek dalk swanger kan wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Yes it is possible that you are pregnant. You should repeat the test.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2011/09/15

Yes it is possible that you are pregnant. You should repeat the test.

Best wishes

Reply to gynaedoc
Posted by: Lee-ann | 2011/09/09

Ek het ook so gevoel en was toe alreeds 8 weke swanger. So die beste is om ''n bloedtoets te laat doen. Dit is die akkuraatse. Hulle kan ook sommer sê  hoe ver jy swanger is, indien wel. Sterkte!!

Reply to Lee-ann
Posted by: Lee-ann | 2011/09/09

Ek het ook so gevoel en was toe alreeds 8 weke swanger. So die beste is om ''n bloedtoets te laat doen. Dit is die akkuraatse. Hulle kan ook sommer sê  hoe ver jy swanger is, indien wel. Sterkte!!

Reply to Lee-ann
Posted by: Lilly | 2011/09/09

Ek hoop alles werk uit vir joy, gaan vir die bloedtoets

Sterkte

Reply to Lilly
Posted by: Sons | 2011/09/08

Jip. Probeer al amper n jaar....

Reply to Sons
Posted by: Lilly | 2011/09/08

Klink vir my jy kan swanger wees. Gaan doen n bloedtoets om seker te maak.

Wil jy graag swanger wees?

Reply to Lilly

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement