advertisement
Question
Posted by: Me | 2010/04/22

Is dit moontlik?

Ek wil nou ''n snaakse\dalk dom vraag vra. As hulle bloed van ''n skenker vat is die venster periode vir HIV omtrent 2-4 gemiddeld. Is dit dan nie moontlik om die bloed te bere vir 4 weke en dan weer te toets? Sal die virus dan na 4 weke gesien kan word of maak dit feit dat hulle die bloed koud hou die virus soortvan minder aktief sodat dit nie meer word nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Me
Dis nie 'n dom vraag nie! Maar dit sal nie help om die bloed te bere nie, want hulle toets nie vir die virus nie, hulle toets vir HIV antiliggame in die bloed en dit kan net vorm in 'n lewendige persoon. Hulle neem egter 'n goeie geskiedenis van die skenker.SA nasionale bloedbank gebruik ook Nucleid Acid Implification Technology (NAT) wat HIV kan optel 6 - 11 dae na infeksie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/04/22

Hallo Me
Dis nie 'n dom vraag nie! Maar dit sal nie help om die bloed te bere nie, want hulle toets nie vir die virus nie, hulle toets vir HIV antiliggame in die bloed en dit kan net vorm in 'n lewendige persoon. Hulle neem egter 'n goeie geskiedenis van die skenker.SA nasionale bloedbank gebruik ook Nucleid Acid Implification Technology (NAT) wat HIV kan optel 6 - 11 dae na infeksie.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement