advertisement
Question
Posted by: bekommerd | 2010-08-23

is dit dalk hartverwante pyn?

Goeiemiddag dokter,
Ons het vanmiddag n entjie gery en op pad terug het my man skielik net baie stil geword. Ongeveer 10 minute later, se hy vir my hy het n ongelooflike pyn op sy bors gehad. Basies in die gedeelte tussen n mens se nek en borste, reg in die middel. So, dit was nie die algemene onder die borsbeen waar dit bymekaar kom nie, maar meer boontoe. Terselftertyd het hy ook gevoel sy hele onderkaak is lam. Is dit tekens van n hart-aanval? Hy was heel O.K. daarna en nou nog. Hy voel net bekommerd, en aangesien ons medies uitgeput is kan hy nie sommer net dokter toe gaan nie, maar as dokter ons aanbeveel om liewer te gaan, sal ons dit doen.
Baie dankie vir die rad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bekommerd
Hy moet 'n dokter sien, dit klink vir my baie verdag van angina of selfs 'n hartaanval en hy moet 'n ekg en bloedtoets kry. Die volgende keer kan dit dalk te laat wees!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: HESTER | 2010-09-16

Het nou al drie keer op verskillende dae n verskriklike pyn in bors gekry wat gepaard gaan met rugpyn, kopseer, naar gevoel, en duisligheid, dit hou so aan vir so 5 tot 10 min dan gaan dit weg

Reply to HESTER
Posted by: Cyberdoc | 2010-08-23

Hallo Bekommerd
Hy moet 'n dokter sien, dit klink vir my baie verdag van angina of selfs 'n hartaanval en hy moet 'n ekg en bloedtoets kry. Die volgende keer kan dit dalk te laat wees!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement