advertisement
Question
Posted by: Linda | 2008/08/13

Is alle mans so?

Hi, Ek hoop ek mag maar in afrikaans tik? Wel, ek is 36 en is nou-al 17 jaar getroud, ek sal sê  ons het ' n redelike gelukkige huwelik, stry so elke 2 tot 3 dae oor simpel goedjies. Wat my egter geweldig pla, is elke keer as ons intiem verkeer het, dan is my man so opsigtelik liewer vir my, as op ander dae. Hy sal byvoorbeeld voor hy ry my vra om die deur te sluit (sodat iets nou nie met my gebeur nie) en my kort-kort bel, of nice sms' e stuur, (hy' s te soetsappig vir woorde). Maar as ek die volgende dag dalk verkouerig voel en nie baie lus is vir intiem verkeer nie. Wel, dan los hy al die deure in die huis wawyd oop, sê  my nie eers hy ry nie, praat met my lelik, bel my nie, as ek hom bel is hy so misluk (' n regte buffel). Is alle mans so? Moet ek nou maar elke dag vir hom sex gee, sodat ek goed behandel mag word, al voel ek nou en dan nie lekker nie? Is die fout by my, dat die optrede dalk normaal is? Dalk kan jy my raad gee asseblief.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Of course, you're very welcome to use afrikaans. We get variations on this question often, and the accurate answer is " ALL men are not like anything particular, any more than ALL women are of a particular type."
On the specifics of your question, this is an interesting observation. Why not calmly discuss it with him, as something you have noticed which puzzles you. And maybe remark that you really enjoy having sex with him, but would rather have great sex, when you're in the mood, than routine sex when you're not

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Linda | 2008/08/13

Dankie A1, vir jou raad, ek sal dit probeer. Ek wonder of so ' n huwelik ooit ' n volwasse punt bereik? Maar wat word daar gesê : ' n Huwelik is harde werk, en ek moet seker maar iets positief begin soek in hierdie geval van my. Jammer oor jou en jou ex, hoe lank was julle getroud?

Reply to Linda
Posted by: al | 2008/08/13

Bewys jouself dan reg. As hy met jou sex het, maak seker as hy die aand jou mooi behandel het om die terugvoer vir hom te gee. Die dag as jy hom weier dan wys jy hom die aand uit hoe hy jou hanteer het. My ex man was net liefdevol weer voor sex. Na sex was ek laer as slang bollie. Dit laat voel mens nogal goedkoop. (ek het my dit glo ook verbeel.) Totdat ek dit spesifiek vir hom begin uitwys het.

Reply to al
Posted by: Linda | 2008/08/13

Dankie vir die vinnige terugvoer. Ek het al met my man daaroor gepraat, maar hy sê  net ek verbeel my. Wow, iets groot om net te verbeel. Dit is net elke keer as hy so optree (asof hy niks worry nie) dan voel ek so skuldig en hartseer, ek wil vir alles daai dag huil, en ek voel seker maar teleurgesteld, want ek voel dit kan tog nie al wees wat hy van my wil hê  nie. Ek het ook al dink hy is kinderagtig soos Sg, maar het ook gedink ' n man se drang na sex is dalk maar so groot. Maar dankie vir raad, voel klaar beter, net om uiting te gee aan van my emosies, skryf maar weer ietsie seblief.

Reply to Linda
Posted by: Sg | 2008/08/13

Your husband sounds like a little child,when he doesn' t get his way he sulks.Talk to him and explain this to him.Sex should not be a reward for good behaviour,rather because of love for each other.
All men are definately not like this.

Reply to Sg

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement