advertisement
Question
Posted by: M Mouse | 2009/03/06

Is ' n skraap die uitweg?

More dokter

My seuntjie is nou 7 maande oud. Twee maande gelede het daar van die nageboorte afgekom. My dokter het gesê  dis normaal. Van laas week en Dinsdag is ek regtig siek. Ek het menstruasie pyne, al is dit nie my tyd nie, massas bruin slym kom af en ek eet werklikwaar niks. Ek het geen eetlus. My dokter het my vir '  n hormonale profiel gestuur en lewer toetse gedoen. Die toetse het normaal teruggekom.

Asseblief, ek is desperaat. Ek eet niks en het nie krag nie. My ginekoloog kan my eers 6 Mei sien. Ek kan nie tot dan wag nie.

Bestaan daar dalk ' n moontlikheid dat daar nog van die nageboorte agtergebly het wat nou infeksie vorm? Sal ' n skraap die aangewese ding wees om te doen?

Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Please see answer to your previous post.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement