advertisement
Question
Posted by: Dené  | 2010/02/22

Irvingia Extract

Beste Dok,
Kan jy vir my asb sê  of die volgende produkte skadelik kan wees of newe-effekte kan hê  

Irvingia Extract
Bile Acids
Zinc
Chromium Polynicotinate

Hierdie kom voor in irvingia Plus, ''n nuwe Solal produk. Ek wil eers seker maak van die inhoud se uitwerking op bv hart ens voordat ek dit begin gebruik. baie dankie vir al jou hulp aan ons wat so desperaat is om gewig te verloor!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Dene
Dankie vir jou mooi woorde. Die bestanddele van Irvingia ekstrak lyk op die oog af aanvaarbaar. Die ekstrak van galsure sal spysvertering aanhelp, maar nie verslanking bewerkstellig nie. Sink is 'n spoorelement wat immuniteit verbeter, maar moenie meer as 11 mg per dag inneem nie, want iets wat in klein hoeveelhede vir jou goed is, kan in groter hoeveelhede skadelik wees. Soos genoem in hierdie week se DietDoc Topic, word chroom polinikotaat bo ander chroomverbindings verkies. Laasgenoemde moet ook nie in groot hoeveelhede ingeneem word nie - 200 mikrogram per dag is die maksimum dosis.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: jeanette | 2010/03/08

Hallo Dok
Ek wil ook graag die produk gebruik, maar as ek so na die bestanddele van die pil kyk, kan ek nie juis sien wat daarin is wat jou eintlik help verslank nie. Het enigeen al die pil gebruik en het dit enigsins gehelp. ons is half desperaat want ons bars nou al letterlik uit ons nate uit !

Reply to jeanette
Posted by: DietDoc | 2010/02/23

Beste Dene
Dankie vir jou mooi woorde. Die bestanddele van Irvingia ekstrak lyk op die oog af aanvaarbaar. Die ekstrak van galsure sal spysvertering aanhelp, maar nie verslanking bewerkstellig nie. Sink is 'n spoorelement wat immuniteit verbeter, maar moenie meer as 11 mg per dag inneem nie, want iets wat in klein hoeveelhede vir jou goed is, kan in groter hoeveelhede skadelik wees. Soos genoem in hierdie week se DietDoc Topic, word chroom polinikotaat bo ander chroomverbindings verkies. Laasgenoemde moet ook nie in groot hoeveelhede ingeneem word nie - 200 mikrogram per dag is die maksimum dosis.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement