advertisement
Question
Posted by: Karien | 2009/08/05

Irritable Bowel Syndroom

Ek wil graag weet of ek dalk IBS het. Ek is nog besig om te eet dan voel ek al dat ek moet toilet toe hardloop. Dit is vir my ' n verleentheid want ek kan nerens gaan sonder om eers uit te vind waar die toilet is nie. Ek speel ook golf en wanneer ek halftyd iets eet, moet ek langs die pad bosse toe hardloop. Is daar iet wat ek hiervoor kan gebruik? Wanneer ek naweke weggaan om te gaan golf speel, begin ek al die Vrydag Immodium drink en drink dit die hele naweek.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karien
Dit kan IBS wees, maar mag ook ander oorsake hê (soos kos allergiee, coeliac disease, ooraktiewe skildklier, diabetes, sekere medisynes en sekere tumore) Dit is beter om jou GP te vra om jou na n gastroenteroloog te verwys vir 'n behoorlike "uitwerk" en bloedtoetse.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement