advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2010/03/17

Iodine reaksie?

Hi Doc,

Ek sukkel nogsteeds met die Iodine reaksie/allergie al van die 26ste Feb se op (reveal verwyder). Ek is al deur ''n dosis antibiotika, ''n buisie " myrepiral"  en ''n paar celestimine pilletjies.

Van gister af is ek duiselig en koud en nat gesweet - erg in die aande en sommer bewerig. My BP is normaal (125/85) en my HR 76. Ek het nie meetbare koors nie, maar iets is beslis nie lekker nie.

Klink dit na ''n Iodine reaksie wat bietjie meer aandag kort?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Ek dink dis dalk iets anders, tensy die uitslag area baie rooi is en inflammasie het. Sien liewer jou GP om te soek vir onderliggende infeksie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/03/17

Hallo Cornel
Ek dink dis dalk iets anders, tensy die uitslag area baie rooi is en inflammasie het. Sien liewer jou GP om te soek vir onderliggende infeksie.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement