advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2010-05-18

Iodine allergie

Hi Doc,

Hoop dit gaan nog goed met Doc :)

So ''n rukkie terug (26 Feb) het ek mos die " cardiac reveal"  laat verwyder en het die volgende dag ''n baie jeukerige uitslag oor my nek, arms en bolyf gehad. Aanvanklik het ek GP gevra en GP het behandel vir Iodine allergie en later, toe dit uitkom dat ek positief is vir die EBV virus, toe het ons gedink dis die Klierkoors.

Interessant: ek het Sondag vir die 1ste keer in ''n lang tyd Salmon fillet gehad en gelukkig net die helfde geeet. Van gister af het ek weer allergiese uitslag en smeer salf vir die vale.

Kan dit nou bevestiging wees dat ek wel allergies is vir Iodine?

Baie dankie, soos altyd :)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Dit gaan goed - het net my eerste griep agter die blad - hopelik word ek nou nie weer siek die winter nie!
Mens kan vir meer as net jodium allergies wees in seekos - dit kan van die tipe proteien ook wees - sien www.allergysa.org/C_OL_Food_017.asp
Jy kan 'n bloedtoets (RAST) doen om te sien waarvoor jy moet oppas. Drink jy 'n antihistamien pilletjie of iets soos Celestamine?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Yolande | 2010-08-12

is klierkoors aansteeklik vir 2jaar2maande oue kind vanaf sy niggie 14 en nefie 12.

Reply to Yolande
Posted by: Eugene | 2010-05-18

Dit was dalk toevallig dat jy klierkoors ook gehad het. Jy kan jou laat toets vir jodium allergie by ''n laboratorium om gerusstelling te kry. Maar as ek jy is sal ek vir tyd en wyl seekosse en tafelsout vermy (sekere tafelsoute bevat ook jodium). Gebruik liewers natuurlike sout sonder jodium.

Reply to Eugene
Posted by: Cyberdoc | 2010-05-18

Hallo Cornel
Dit gaan goed - het net my eerste griep agter die blad - hopelik word ek nou nie weer siek die winter nie!
Mens kan vir meer as net jodium allergies wees in seekos - dit kan van die tipe proteien ook wees - sien www.allergysa.org/C_OL_Food_017.asp
Jy kan 'n bloedtoets (RAST) doen om te sien waarvoor jy moet oppas. Drink jy 'n antihistamien pilletjie of iets soos Celestamine?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement