advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2010/03/01

Iodine allergie?

Hi Doc,

Die Shirurg het toe Vrydag die Cardiac loop onder narkose verwyder. Dit was nogal diep begrawe in die bors-weefsel en ek was maar alte bly ek kon slaap.

Vandat ek wakker geword het, het my bolyf gejeuk. Toe ek Saterdag oggend my lyf ondersoek, toe sien ek hoe ROOI gebrand en uitgeslaan ek op plekke op my bolyf is.

Ek dink dis die Iodine wat hulle tydens die operasie gebruik (my hele bolyf was besmeer met die oranje/rooi goed) maar dit lyk of die uitslag erger word.

Ek gaan nie weer die Shirurg sien nie, aangesien als oplosbare steke en steritape is.

Kan ek iets by die Apteek kry?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Foeitog - jy is omtrent in die oorlog. Probeer Stopitch room en Phenergan. Stopitch het bietjie kortisoon in en phenergan is anti-histamien vir die jeuk. Kon jy die iodene al afgewas kry? Onthou om volgende keer vir hulle te sê daarvan dat hulle eerder iets anders gebruik.
Dr Betsd

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/03/01

Hallo Cornel
Foeitog - jy is omtrent in die oorlog. Probeer Stopitch room en Phenergan. Stopitch het bietjie kortisoon in en phenergan is anti-histamien vir die jeuk. Kon jy die iodene al afgewas kry? Onthou om volgende keer vir hulle te sê daarvan dat hulle eerder iets anders gebruik.
Dr Betsd

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement