advertisement
Question
Posted by: S Wessels | 2012-06-12

Inwendige Knoppies op testikels

Graag wil ek weet of dit gevaarlik is vir my man en of hy dit verder moet neem,. Hy het op een van sy testikels amper soos klomp knoppies op (inwendig), dit voel asof dit op die hele testikel is. Soms brand dit as hy urineer.
Ek weet niks daarvan nie en sal u help op prys stel

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jou man sal 'n uroloog vir 'n ondersoek moet konsulteer. Dit is heel waarskynlik 'n sakkie met bloedvate wat jy voel. Dit is nie gevaarlik nie, maar 'n uroloog sal moet vas stel of dit nodig is om dit sjirurgies te verwyder.

Groete






Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: xyz | 2012-06-13

Jou man moet so go as moontlik julle dokter gaan sien, moet nie op hol gaan nie,maar dit kan kanker wees.

Reply to xyz

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement