advertisement
Question
Posted by: EC | 2012/09/20

INTERNE BEWERASIE GEVOEL

Sedert Desember kry ek interne bewerasies. Daar is nie ''''n ander woord om dit te beskryf nie. Dis nie van buite sigbaar nie, maar dit voel of my hele interne sisteem bewe. Dis ''''n aardige gevoel en dit maak my angstig. Ek het al wat ''''n toets al gehad (suiker, skuldklier, hormone, allergië  ens). My hormoon uitslag het gewys posmenopousaal - ovariele versaking. Gyne het egter gesê  dis eers normaal en niks hvt aanbeveel nie. Die bewerasies het egter nou 24/7 perk bereik en ek gaan mal raak daarvan. Dr''''s dink ek is mal en gee my depressie pille wat ek nie gaan drink nie. Ek het navoring begin doen en gesien baie vroue ervaar dieselfde simptome (internal tremors) en dit het beslis te doen met premenopause. Was intussen by ander dr wat my op baie lae dosis hormoonpil gesit het na aanleiding van die uitslae en nie die bewerasies. Sy het gesoek vir sienbare bewerasies en ek kon sien dat sy ook bedenkinge het,

Is daar enige iets anders wat kan fout wees? Kan dit premenopause wees? Ek is raadop en moedeloos.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I'm afraid I do not know what causes what you describe but, if you are menopausal you could certainly benefit from HRT unless you have risk factors against this.
Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2012/09/28

I'm afraid I do not know what causes what you describe but, if you are menopausal you could certainly benefit from HRT unless you have risk factors against this.
Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement