advertisement
Question
Posted by: annetjie | 2012-04-20

insulin weerstand

My dogtertjie is 5 jaar oud,se insulin telling is 11.0.Die dokter sy moet n dieet volg,wat moet sy eet

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Annetjie
Ek is so jammer om te verneem dat jou dogtertjie van 5 jaar alreeds aan insulienweerstand ly. Dit is gebiedend dat alle kinders met insulienweerstand en/of diabetes onder die toesig van 'n geregistreerde dieetkundige moet wees. Ek wil dringend voorstel dat jy dadelik 'n geregistreerde dieetkundige spreek. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal jou help om jou dogtertjie se dieet aan te pas en sal ook toesien dat haar dieet aangepas word soos sy groei.
Sterkte vorentoe
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012-04-20

Beste Annetjie
Ek is so jammer om te verneem dat jou dogtertjie van 5 jaar alreeds aan insulienweerstand ly. Dit is gebiedend dat alle kinders met insulienweerstand en/of diabetes onder die toesig van 'n geregistreerde dieetkundige moet wees. Ek wil dringend voorstel dat jy dadelik 'n geregistreerde dieetkundige spreek. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal jou help om jou dogtertjie se dieet aan te pas en sal ook toesien dat haar dieet aangepas word soos sy groei.
Sterkte vorentoe
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.