advertisement
Question
Posted by: Marelie | 2012/03/29

Insulien weerstandigheid

Ek is onlangs met insulien weerstandigheid gediagnoseer en is opsoek na ''n goeie eetplan wat vir my kan sê  wat ek mag eet en wat nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Marelie
Aangesien jy onlangs met insulienweerstandigheid (IW) gediagnoseer is, sal ek graag aanbeveel dat jy 'n geregistreerde dieetkundige raadpleeg. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal 'n lae-vet, lae-glisemiese indeks (GI) dieetvoorskrif vir jou uitwerk sodat jy die probleem met jou insulienvlakke kan bekamp en ook gewig kan verloor (indien dit sou nodig wees?). Klik ook op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Weight loss' en dan op 'The Glycaemic Index' om artikels oor hierdie onderwerp te lees. Gereelde, daaglikse oefening vir ten minste 30 minute soos flink stap, sal ook baie help vir die bloedglukose- en die insulienprobleme.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/03/30

Beste Marelie
Aangesien jy onlangs met insulienweerstandigheid (IW) gediagnoseer is, sal ek graag aanbeveel dat jy 'n geregistreerde dieetkundige raadpleeg. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal 'n lae-vet, lae-glisemiese indeks (GI) dieetvoorskrif vir jou uitwerk sodat jy die probleem met jou insulienvlakke kan bekamp en ook gewig kan verloor (indien dit sou nodig wees?). Klik ook op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Weight loss' en dan op 'The Glycaemic Index' om artikels oor hierdie onderwerp te lees. Gereelde, daaglikse oefening vir ten minste 30 minute soos flink stap, sal ook baie help vir die bloedglukose- en die insulienprobleme.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.