advertisement
Question
Posted by: Lola | 2008/11/09

inspuitings

My franse poodlethie is 9en 1/2 weke oud, en het haar nobivsc puppy dp, canine distempre adenivirus type 2 parainfluenza, en coronavirus spuit gehad asook triworm D. Kan die laaste 2 inspuitings 7/11 ontvang, haar siekerig laat voel? sy wil naar word maar niks kom uit nie dis so droee braking. en die stoelgang is ook klein bietjie sag en gelerig en ligweg slymerig. Sy eet slegs royal canine pilletjies (eet baie min) en drink minimum water. sy eet ook nie enige vreemde goete en goggas nie, Sy is slaperig daarna alhoehel sy baie spelerig is, en die tandvleis en tong lyk ook heel pink.Het ek rede om bekoomerd te wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Lola

Soms kan die honde 'n bietjie slaperig en siek wees vir 'n dag of twee na die inspuiting. As dit langer as dit aanhou of erge simptome wys moet jy terug veearts toe.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: doglady | 2009/03/06

Don' t worry about the frogs! Our German shorthaired pointer regularly plays with frogs and toads. The first time she did she foamed at the mouth and her eyes were all red and irritated. I spoke to our vet and he assured me there are no poisonous toads or frogs in SA. They secrete a substance that burns a bit and it helps to wash the dog' s eyes or mouth out with milk! Hope this helps.

Reply to doglady
Posted by: Chill | 2008/11/09

Onthou asb die hondjie is nog maar net ' n babatjie, en moenie verbaas wees as sy nog vreesklik baie wil slaap. ' n Hondjie van daardie ouderdom kan maklik rond 20 ure uit elke 24 slaap - dis nie net normaal, dis eintlik baie gesond.

Ek moetl byse dat as sy wel wakker is, behoort sy alert en spelerig te wees, en dit behoort maklik te wees om haar aandag te trek.

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement