advertisement
Question
Posted by: Belinda | 2009-02-25

inspuiting

Ek was op die voorbehoed pil thrafisel (nie seker van spelling) maar is nou op die 3 maande inspuiting. Ek het sederd Aug. 10 kg verloor, maar nou hoor ek die inspuiting laat jou gewig optel. Is dit so en hoekom gebeur dit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Belinda
Die gebruik van vroulike hormoonterapie hetsy vir kontrasepsie of hormoonaanvulling na die menopouse, kan óf gewigstoename, óf gewigsverlies veroorsaak - dit hang alles af van die individuele vrou se reaksie. As jy al 3 maande op die inspuiting is en steeds 10 kg verloor het, dan is jy seker een van die dames wat nie met hormoonpille gewig optel nie.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Annemarie | 2009-02-25

Al wat jou gewig laat optel is oormatige kilojules. So as jy meer gaan eet en verkeerd eet dan gaan jy gewig optel. Ek is la geruime tyd op inspuiting en het nie gewig opgetel nie, en ek het ook nie meer begin eet nie.

Reply to Annemarie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement