advertisement
Question
Posted by: mams | 2008/09/17

insake vraag 1723

Baie dankie vir u raad dr. Dis vir my regtig ' n blessing om met u te kan gesels. Dr, die hoes het soort van verbeter. Hy hoes bv nou glad nie in die nag nie. Nog net as hy besig is en vroeg oggend. Hoe lank kan ek die Adco-linctopent hoestroop gee? Ek het Vrydag daarmee begin? En hoe lank kan ek die Adco-flupain gee? Laasgenoemde het mos ' n antihistamien in (want hy gebruik mos Centrizine-hexal / Deselex chronies) Ek gee die adco-flupain ook omdat ek nie weet of sy borsie pyn nie. Hy is nie koorsig nie ek gee dit net snags. Ek sal dadelik by die pediater ' n afspraak maak sodra sy kursus voltooi is en die hoes terug kom. U moet my net asb help om te sê  hoe lank ek dit mag gebruik. Baie dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mams
Probeer om dit nie langer as 10 dae te gebruik nie. Ek hoop die hoes hou vanself op!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement