advertisement
Question
Posted by: mama | 2008/09/16

Insake vraag 1708

Dr. soms as hy hoes is dit baie droog veral deur die dag as hy dalk hardloop, maar snags en vroeg oggend is dit erg slym...maar hy is nog te klein om te verstaan om uit te spoeg. Hy het nie ' n loopneus nie. Hy het aan die begin gehad maar dit was gou opgelaar met Adco-sudafred. Hy gebruik tans Deselex/ Centrizine-hexal chronies. Maar vanaf Sondag gee ek net vir hom die Adco-linctopent stroop en adco-flupain.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mama
Ek dink die volgende stap is dalk maar 'n pediater - algemene redes vir chroniese hoes by kinders is asma, chroniese allergie (daarvoor moet bloedtoetse dalk gedoen word want daar is dalk iets wat jy moet uitsny) of TB. (dis eintlik ook hoekom ek wou hê hy moet maar 'n borskas x/straal doen) Ek dink jy het regtig gedoen wat jy kon, en jou GP het ook al vir hom 'n kursus kortisoon gegee wat moes gehelp het as dit net die nadraai van 'n infeksie was.
Sien ook http://www.keepkidshealthy.com/symptoms/coughing.html
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement