advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009/05/06

inplantasie bloeding

Wat veroorsaak die inplantasie bloeding? Kan ' n mens swanger raak of hoe? Wat is die behandeling daarvoor? Dit laat ' n mens onrustig voel.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anonymous
'n inplantasie bloeding is 'n bloeding wat kan lyk soos 'n menstruasie maar wat veroorsaak word as 'n bevrugte eiertjie in die baarmoeder wand inplant - omtrent 7 dae na bevrugting
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/02/11

Hallo, ek wil net graag weet of dit inplantasie bloeding is wanneer dit op tyd is met dieselfde wat my gewone menstruasie sou wees,maar wat my bekommer is dat dit nie soos n volle swaar menstruasie is nie en hoe lank na hierdie bloeding kan ek n huis swangerskap toets doen wat vir my akkuraate resultate sal gee?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement