advertisement
Question
Posted by: raadop | 2008/12/09

ingroei hare

Hoe kan ek verhoed dat my onderarmhare ingroei? Ek het al alles probeer, van skeer tot waks, maar dit hou aan ingroei. Dit is baie lelik en verhoed my om kort moue te dra. Hoe ouer ek word, hoe groter word die area waar ek onderarmhare het ook. Wat kan ' n mens doen om die hare te verwyder of minder opsigtelik te maak, sonder dat dit ingroei?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Raadop
Is jy seker dis hare wat ingroei en nie 'n follikulitis wat jy kry nie? Het jou dokter al gekyk? Vir ingroei baardhare stel ons altyd voor dat mans met 'n elektriese skeermes skeer omdat dit nie die hare so teen aan die vel afskeer nie, en verminder die kans dat dit ingroei.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/06/24

Ek het so probleem met my beenhare? My bene is vol knopies dit maak dan soos n klein pysietjie en ek kan dit uit druk dan kom die haretjies skeef en krom uit? Weet iemand dalk iets?

Reply to Anonymous
Posted by: Dr Bets | 2008/12/10

Hallo Raadop
Ek dink dit sal die moeite werd wees om ' n dermatoloog te sien - mens sal dalk laser verwydering van die hare moet oorweeg
Dr Bets

Reply to Dr Bets
Posted by: raadop | 2008/12/09

Ek het op die net gesoek na die definisie van follikulitis en dit lyk nie na wat ek het nie. Die definisie vir ingroei hare lyk 100% na wat ek het. Die hare groei terug in en onder die vel, en draai soms vlak onder die vel in, wat dan veroorsaak dat dit sweer. Indien ek dit uit help, word dit seertjies. Beide die lyk nie so goed nie. Wat kan ek daaraan doen? In my eerste vraag wil ek ook weet wat ' n mens kan doen om haargroei op ' n spesifieke area te beperk of minder opsigtelik te maak? Elektroliese is nie permanent, en dit het maar dieselfde gevolg as waks. Is dit maar beter om eerder na ' n dermatoloog te gaan vir ' n ondersoek?

Reply to raadop

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement