advertisement
Question
Posted by: lize | 2010/12/02

info please

Ek het n operasie gehad om my vagina se opening groter te maak want dit is te klien en ek kan nie seks he nie! hoelank neem dit viir ek enige seks mag he ek het die oprasie die 15de nov gehad

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lize,
Mens moet ten minste wag vir die wond om heeltemal te genees, afhangend wat presies gedoen is, kan dit 10 dae to 4 weke neem. Die beste is om maar vir jou dokter te vra wat hy sou voorstel. Mens wil nie die operasie ongedaan maak deur te vroeg gemeenskap te hê en die wond te laat oopgaan nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: ......... | 2010/12/02

liz gaan leer eers spel voor jy seks het toe.....

Reply to .........
Posted by: Cyberdoc | 2010/12/02

Hallo Lize,
Mens moet ten minste wag vir die wond om heeltemal te genees, afhangend wat presies gedoen is, kan dit 10 dae to 4 weke neem. Die beste is om maar vir jou dokter te vra wat hy sou voorstel. Mens wil nie die operasie ongedaan maak deur te vroeg gemeenskap te hê en die wond te laat oopgaan nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement