advertisement
Question
Posted by: Jan de Lange | 2014/02/18

info

Ek soek bietjie raad. My vrou het n' konstante pyn in haar regterkantste lies omtrent elke oggend wanneer sy wakker word. Die pyne is die ergste wanneer sy baie laat aand geeet het en sy glo dat dit dalk haar dikderm kan wees. Wanneer sy opstaan is voel dit blykbaar of iets pop soos n' bubble in haar lies. Sy dink dit is heel moontlik n' spier wat gerek is en wat iets vasdruk. Miskien n' breuk

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement