advertisement
Question
Posted by: Annie | 2008/11/19

Info

Ek is nou 11 weke swanger. Het uitgevind toe ons 6 weke swanger was. Tot op watter stadium/weke kry die embrio nie meer voeding vanaf die yolk sack kry nie en aan die plasenta vasheg? Hoekom ek vra is ons swangerskap was nie beplan nie, ek was op antibiotika (het die pil uitgekanselleer) en het alkohol gebruik in die tydperk wat ek reeds swanger was tot ek uitgevind het en nou lees ek van al die gevare daarvan en dat baba dit inkry deur die plasenta. Darem nie heavy-duty drank gebruik nie, maar bier is ook drank.

Kan dokter my bietjie inligting gee want ek kry nerens inligting hieroor nie. Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Annie
Die embrio plant reeds in teen dag 8-10 na bevrugting in die wand van die uterus in en is afhanklik van sy ma se bloedvloei. Dit is gevoelig vir alkohol van die begin af, maar mens kry fetale alkohol sindroom by kinders wat se ma's swaar gedrink het deur die hele swangerskap. Een of twee drankies per dag behoort nie groot probleme te veroorsaak nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement