advertisement
Question
Posted by: Magda | 2010-11-22

Inflammasie in bloed

Hallo Dr,
Die Spesialis het bloedtoetse gedoen en die uitslag is dat ek inflammasie in my bloed het en ''n baie hoë  suurgehalte in my bloed is, beteken dit ek moet my eet gewoontes aanpas. Soos gewoonlik is ek stom as ek in die spreekkamer sit en agterna dan teister die vrae my en dan het ek nie antwoorde nie. Ek is reeds op verskeie medikasies.
Dankie
Magda

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Magda

Ongelukkig verskaf jy baie min inligting, soos byvoorbeeld hoekom jy die dokter konsulteer het, watter medikasie jy tans gebruik en wat die presiese patologiese verslag aandui. Hierdie inligting is baie belangrik, aangesien selfs jou medikasie jou bloed uitslae kan beinvloed.

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement