advertisement
Question
Posted by: Marico | 2014/10/27

infektiewe coilitis

Na 9 maande van chroniese diaree, 30 kg gewigsverlies en 3 kolonoskopies, is ek 11 dae gelede gediagnoseer met infektiewe coilitis. Weens 'n gebrek aan kommunikasie met chirurg, weet ek steeds nie wat die probleem is. Pentasa 2000mg 2x per dag voorgeskryf. Tot dusver is daar geen verbetering. Gister was ek meer as 20 keer in toilet totdat daar net water uitgekom het. Ek was koorsig, duiselig en my bloedsuiker het gestyg na 14. My sosialelewe het tot stilstand gekom agv die dringendheid om te ontlas en onbeheerde glipse dag en ook gedurende die nag. Enige inligting of raad sal waardeer word. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement