advertisement
Question
Posted by: Lola | 2010/10/21

infeksie telling

Hi Doc

Ek was Maandag vir ''n algemene jaarlikse ondersoek en ''n reeks bloed toetse - Ek is baie gesond en word amper nooit siek nie.

Spreekkamers het laat weet dat my infeksie telling bietjie hoog is en dok wil my more sien.

Ek voel nie siek nie, behalwe vir 2 seertjies aan die kant van my tong.

Kan dit dalk die infeksie telling in my bloed verhoog of is daar iets anders fout?

Dankie en liefde !

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lola
Ek twyfel of die seertjies die oorsaak is, maar dit is dalk ook simptome van 'n onderliggende infeksie en 'n teken dat jou gestel af is. Laat hy maar mooi kyk - gewoonlik check ons die uriene en die longe vir simptoomlose infeksies.
dR Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/02/20

Wat is bloed infiksie en kan n mens dood van dit

Reply to Anonymous
Posted by: Smith | 2013/06/04

My tong is gevoelig branderig en daar is hier en daar n klein gaaitjie op die tong wat flippen gevoelig is. My mond is ook vreelik droog. Dit is van die middel van die tong tot agter wat gevoelig is en branderig en seer. wat kan dit tog wees was tot vervelens toe al by drie verskillende Gps en dit raak net erger. Hulle skryf n salf voor wat ek aan die tong smeer.

Reply to Smith

Posted by: Cyberdoc | 2010/10/21

Hallo Lola
Ek twyfel of die seertjies die oorsaak is, maar dit is dalk ook simptome van 'n onderliggende infeksie en 'n teken dat jou gestel af is. Laat hy maar mooi kyk - gewoonlik check ons die uriene en die longe vir simptoomlose infeksies.
dR Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement