advertisement
Question
Posted by: SUZETTE | 2011/10/25

infeksie op milt

my man het n rug operasie gehad, na sy 6 weke ondersoek het hy n terugslag met infeksie telling van 180 gehad. hulle het verskei toetse gedoen, is gister deur ct scans en dit wys dat daar n kol op die milt gedeelte is. witbloed sel telling nog steeds baie hoog. wat veroorsaak infeksie en kan dit dalk kankerwees? wag vir chirug om vas te stel of hulle moet opereer. waardeer alle inligting. Dankie vir u hulp!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Suzette - Vir die beste antwoord op jou vraag stel ek voor dat jy jou vragie aan CYBERDOC rig. Alles van die beste!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2011/10/27

Hi Suzette - Vir die beste antwoord op jou vraag stel ek voor dat jy jou vragie aan CYBERDOC rig. Alles van die beste!

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement