advertisement
Question
Posted by: Wiehahn | 2010/08/27

Infeksie

Goeie middag,

Ek wil graag net bietjie uitvind.

Ek is onlangs getoets vir malaria. Die toetse was wel negatief gewees, maar het ook aangedui dat ek infeksie het via die bloed toetse. Wat beteken die infeksie wat ek het? Waarop kan dit dui? Kan dit dalk ''n aanduiding van kanker wees ook?

Die rede hoekom ek getoets is vir malaria afhanklik, is omrede ek geen stem gehad het, effens van ''n seer keel, loop neus, effensie hoes en ''n paar simptome. Die dokter het vermoed dat ek malaria kom hê  omrede ek wel onlangs in ''n malaria gebied was (April 2010 - dalk nou nie so onlangs nie).


Dankie,

W

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Wiehahn

As jou bloedtoetse 'n infeksie aangedui het, is dit hoogs onwaarskynlik as gevolg van kanker. Jy het heel moontlik 'n virale boonste respiratoriese infeksie onderlede en dit is wat in die bloedtoetse opgetel was.

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement