advertisement
Question
Posted by: Anon | 2008/10/27

Infeksie

Hi Dok,

Ek dink ek het een of ander uretra infeksie. Ek het n irritasie aan die onderkant (binne die uretra) van my penis as ek urineer en gee n melkerige afskeiding voortdurend af. Is nie baie ernstig nie, net ongemaklik. Wat moet/kan ek maak?

Dankie,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dear Anon
Dit klink of jy dalk 'n STD ( seksueel oordraagbare infeksie) kan hê. Jy het dalk antibiotika nodig. Gaan asb na 'n dokter toe vir bloedtoetse.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Dr Bets | 2008/10/28

Dit kan dalk net ' n gewone bakteriele infeksie wees as jy dink die risiko vir STD is skraal - Dr kan kyk met ' n urien toets of daar etterselle in die uriene is. Jy sal dalk nog antibiotika nodig he?

Reply to Dr Bets
Posted by: Anon | 2008/10/28

Middag Dok,

Dankie vir antwoord en ek hoor wat dok se. Alhoewel, ek dink die moontlikheid vir n STD is skraal. Kan dit dalk iets anders wees?

Dankie

Reply to Anon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement