advertisement
Question
Posted by: Sania | 2010-08-23

in pyn

Ek het Sondag oggend wakker geword en die regterkant my my maag was geweldig seer. Veral die ribbes en spiere, die seerste deel is net bokant my heup en dit lyk geswel, ek is nie seker watter organe daar sit wat dalk ''n oorsak kan wees nie... ek het die vorige dag niks abnormaals gedoen wat dit kon veroorsaak nie... Wat kan die moonlike oorsaak wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sania
Dis moeilik om te raai wat dit kon veroorsaak - kan dalk net 'n spierspasma wees, maar jou blindederm en galblaas sit ook aan die regterkant - laat jou dokter liewer kyk
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Sania | 2010-08-25

Hi, ek was by die Dr en volgens hom is dit Nierpypontsteking, alhoewel hy nie 100% seker is nie. Hy kon ook nie met sekerheid se dat dit nie my blindederm is nie. ''n Urinetoets is wel gedoen. Hy het medikasie voorgeskryf en gese ek moet terugkom as dit nie beter word nie. Tans voel ek vreeslik naar/mislik alhoewel die pyn ietwat beter is.. is dit normale simptome vir nierpypontsteking? Ek het geen ander pyn nie.
Dankie

Reply to Sania
Posted by: Cyberdoc | 2010-08-23

Hallo Sania
Dis moeilik om te raai wat dit kon veroorsaak - kan dalk net 'n spierspasma wees, maar jou blindederm en galblaas sit ook aan die regterkant - laat jou dokter liewer kyk
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement