advertisement
Question
Posted by: Lala | 2010/05/05

In -|- inensie

Hi Dr
My broer is tans vir rehab agv drankmisbruik. Hy was eerste 2 weke van rehab baie swak maar is nou beter. Hy het egter vanaf die 2de week daar ''n probleem met blaas en stoelgang beheer. Die rehab wil hom nou dalk uitsit agv die in -|- inensie. Ons vermoed dit kan van die medikasie wees wat hy gebruik. Kan jy assblief vir my aandui of enige van hierdie kan verooksaak dat hy nie beheer oor blaas en stoelgang het nie :

Lorien 20mg * 1 oggend en 1 aand
Chlorpromazine 25 mg * 1 oggend en 1 aand
Haloperidol 1,5 mg * 1 oggned en 1 aand
Allopurinol (vir gout) 100 mg * 2 saans
Pharmapress 10 mg * 1 oggend en 1 aand
Hy kry ook Tiamien en Vit B aanvullings.

Hierdie is net nog een van vele obstacles waaroor ons as familie moet gaan, maar hopelik sal ons dit ook oorwin. Baie dankie vir jou raad byvoorbaat.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Lala

Jammer, maar die beste advies is dat jou broer 'n dokter (hetsy by die rehab sentrum of 'n privaat dokter) moet sien hieroor - Dis regtig nie iets wat jy op jouself moet neem nie.

Ek wens julle alle sterkte toe!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2010/05/06

Hi Lala

Jammer, maar die beste advies is dat jou broer 'n dokter (hetsy by die rehab sentrum of 'n privaat dokter) moet sien hieroor - Dis regtig nie iets wat jy op jouself moet neem nie.

Ek wens julle alle sterkte toe!

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement