advertisement
Question
Posted by: Louis | 2012-08-05

Impotensie

Ly aan die manlike probleem wat dit moeilik maak om ''n ten volle ereksie te kry en te behou. Watter toetse word gedoen om te bepaal of die testoreen vlakke te laag is. Ek gebruik: Carloc 6.5 mg x 2 p/d  Warfarin 10mg p/d  Simvastatin 20mg/dag  Hexal Lisinopril 10mg/dag.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Louis

Jou dokter kan bloedtoetse doen om jou testosteroon vlakke te bepaal. Dit is moontlik dat hoe bloeddruk die klein aartjies wat die penis van bloed en dreinasie voorsien, beskadig het. Jou dokter sal die korrekte behandeling kan voorstel. Daar is goeie produkte op die mark wat jou sal help om 'n volle ereksie te kan kry en te onderhou.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014-06-01

Ek is n blanke man 55 jaar oud ek sit ook met die probleem van Impotensie,ek is 1.8 meter lank en weeg 85 kilokrag wat aandui dat my BI in die kol is. Ek is nie n groot drinker nie,en eet redelik gesond. Al medikasie wat ek gebruik is Colcicine,pericos,natuurlik die suur in my liggaam is redelik hoog sg "GOUT"" Het gegaan vir testosterone inspuitings en ook al viagra probeer maar help niks nie. Ek is raadop kan u dalk help.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement