advertisement
Question
Posted by: annie | 2012/10/08

implikasies van eltroxin

Ek was begin julie by my ginekoloog en na bloedtoetse het hy ''n onder aktiewe skildklier telling gekry en my op ''n lae dose eltroxin gesit. Sederdien is my menstruasie siklus deurmekaar.kan die medikasie dit beinvloed?ek het desember die pil gelos omdat ek en my man wil swanger word. Ek het nog nooit voorheen gesukkel nie .

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Annie

Die onderaktiewe skildklier sal verduidelik waarom jy 'n onreelmatige siklus het en nie die Eltroxin nie. Ek stel voor dat jy 'n kombinasie voorbehoedpil vir 'n periode van drie maande gebruik om jou siklus te normaliseer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement