advertisement
Question
Posted by: Jenn | 2010/01/21

Iets vir sooibrand - dalk swanger

Hallo Dok

Ons probeer om swanger te raak so daar is dalk ' n kans dat ek reeds is. Sal eers ' n toets kan doen na die 28ste Jan wanneer my menstruasie due is. Ek kry nooit sooibrand nie, nie eers as ek sterk kosse eet nie.
Vir die laaste 3 dae het ek permanent sooibrand en dit is baie seer en ek bring gedurig winde op wat baie brand.
Met my vorige swangerskap het ek ook baie vroeg begin sooibrand kry en het Gavescon gedrink maar ek hou niks daarvan nie. Ek moes dit omtrent afwurg en het soms maar die sooibrand probeer weg dink want ek wou nie gavescon drink nie. Het ook nooit ander raad gevra nie, maar ek wil die keer nie weer daardeur gaan nie. Wat anders as Gavescon kan ek gebruik as ek sou swanger wees?
Hoe vroeg begin swangerskap simptome gewoonlik? Met my seuntjie het ek morning sickness gekry vandat ek 4 weke swanger was. Kan die sooibrand dalk ' n teken daarvan wees. Ek kry dit nog voor ek iets begin eet of drink in die oggend. Sal melk ook help vir sooibrand?
Ek het ' n perfekte 28 dae siklus elke maand. Sal ' n huistoetsie al die 28ste (wanneer ek moet begin) positief kan wys?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jenn
Jy kan 'n swangerskap toets doen as jy so 3-4 dae oor jou datum wat jy moes begin het doen. Ja-nee, Gaviscon en Mucaine is ook nou nie my gunsteling medisyne om te neem nie! Probeer dalk Rennies of Eno's. Melk het baie kalsium in wat weer suur vorming stimuleer.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: cornelia van rooyen | 2015/03/27

Ek wil weet is eno,s gevaarlik vir swangerskap ek is 13weke en ek dra tweelings en bly sooibrand kry en ek ek is elk oggend naar en ek drink enos vir my sooibrand maar is bang dit kan iets aan my babas doen soek raad groot asb dis my 1str keer wat ek swanger is en ek is 27

Reply to cornelia van rooyen
Posted by: Anonymous | 2014/06/18

Halo ek wil net weet of dit moontlik is of ek kan swanger is,ek het eierstok probleme...my vriend bietjie bekommerd dat ek kan swanger is. Ek het erg sooibrand en my boorste is n bietjie seer en dit jeuk soms. Ek het nog nie m periods gekry nie dit is veronderstel al om die einde van die maand te begin en ek het n home test gedoen maar dit wys negatief. Was er-gisteraand naar met erg sooibrand. Ek het al amper alles gebruik vir die sooibrand maar dit gaan net nie weg nie.

Reply to Anonymous
Posted by: cyberdoc | 2010/01/21

Hallo Jenn
Jy kan 'n swangerskap toets doen as jy so 3-4 dae oor jou datum wat jy moes begin het doen. Ja-nee, Gaviscon en Mucaine is ook nou nie my gunsteling medisyne om te neem nie! Probeer dalk Rennies of Eno's. Melk het baie kalsium in wat weer suur vorming stimuleer.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement