advertisement
Question
Posted by: Lin | 2012/04/19

Ideale gewig

Baie dankie dat u altyd bereid is om ons vrae te antwoord!

My vraag is - wat is die ideale gewig vir ''n 28 jarige vrou wat 1.72m lank is? Ek weeg tans 54kg, nadat ek die afgelope jaar ongeveer 8kg opgetel het. Ek oefen elke dag en eet nie vreeslik baie nie, maar ek kry nie dit reg om die gewig te verloor nie! My gewig gaan net op en ek glo nie dis dat ek spier bou nie. Ek voel werklik vet en is bang my gewig gaan net aanhou klim. Ek het al voorheen vir jou geskryf, maar sal dit waardeer as jy my kan help met raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Lin
Dankie vir jou gawe woorde. Volwasse vrouens wat 1,72 m lank is, behoort ongeveer 65 kg te weeg indien hulle 'n ideale BMI van 22 wil hê. As jy net 54 kg weeg, is nou huidige BMI = 18,2, wat baie, baie laag is. Ek kan dit nie glo nie dat jy net 46 kg geweeg het met 'n BMI van 15,5 - dit is in die anoreksie reikwydte! Ek is vir jou onthalwe baie dankbaar dat jy wel 8 kg opgetel het en hoop van harte dat jy nog 10-11 kg sal optel sodat jy 65 kg kan weeg. Moet asb nie probeer om meer gewig te verloor nie - dit stel jou bloot aan gesondheidsgevare.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: sophia | 2012/04/20

hi Lin

i dont understand Afrikaans that well but it seems you and i have the same problem, im 28yrs old and a mother of 2 adn yet i weigh 56kg and am 1.7 tall,adn we are considered anorexic, 56kg is the most ive ever weighed in my life, (due to last pregnancy) im happy with my current weight and dread losign it (except for the tummy) eating doesnt help, its impossible to gain weight, Dr has suggested i try weight lifting, maybe i''ll take muscle shakes while at it.

what have you decided to do?

Reply to sophia
Posted by: DietDoc | 2012/04/19

Beste Lin
Dankie vir jou gawe woorde. Volwasse vrouens wat 1,72 m lank is, behoort ongeveer 65 kg te weeg indien hulle 'n ideale BMI van 22 wil hê. As jy net 54 kg weeg, is nou huidige BMI = 18,2, wat baie, baie laag is. Ek kan dit nie glo nie dat jy net 46 kg geweeg het met 'n BMI van 15,5 - dit is in die anoreksie reikwydte! Ek is vir jou onthalwe baie dankbaar dat jy wel 8 kg opgetel het en hoop van harte dat jy nog 10-11 kg sal optel sodat jy 65 kg kan weeg. Moet asb nie probeer om meer gewig te verloor nie - dit stel jou bloot aan gesondheidsgevare.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement