advertisement
Question
Posted by: M | 2012-05-29

Id die dieet gesond?

My vriendin is op hierdi dieet wat ek nou onder aan gaan tik, is dit gesond, sy se dis ''n fit for life dieet(''n boek)

in die oggende eet jy net vrugte na 12 mag mens nie want dan maak dit vet, in die middae eet jy of wholewheat broodtjie met tamatie en komkommer, of hoender, tuna slaai of 5 provitas met tamatie op, die middag later eet sy dalk ''n joghurt, en die aand eet sy wat sy wil..is dit nie beter om juis in die aand iets kleins te eet nie omdat mens mos gaan slaap so dan verbrand jou liggaam nie so baie energie nie. sy het gewig verloor maar ek dink dit was troustres. jy moet 2liter water drink en as jy koffie of tee drink sonder melk en suiker...is dit gesond wat sy doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste M
Ek stem nie saam met die beginsels van die 'Fit for life dieet' aangesien sommige van die beginsels wat jy noem nie wetenskaplik sin maak nie. Ideaal gesproke behoort mense hul hoofmaaltyd smiddags te eet en dan 'n ligte aandete te nuttig. Dit is egter ook nie goed om geen aandete te eet nie!
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012-05-30

Beste M
Ek stem nie saam met die beginsels van die 'Fit for life dieet' aangesien sommige van die beginsels wat jy noem nie wetenskaplik sin maak nie. Ideaal gesproke behoort mense hul hoofmaaltyd smiddags te eet en dan 'n ligte aandete te nuttig. Dit is egter ook nie goed om geen aandete te eet nie!
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement