advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2009-10-20

IBS toetse

Dankie Dokter,

Ek het gister LIBRAX by my dokter gekry en die pyne voel beter, maar ek is omtrent kronies naar (ek het net ' n Yogurt gehad en toe is ek naar) en my maag werk sag.

Die dokter het ' n klompie goed genoem wat ek nie moet eet nie, maar ek eet dit alreeds nie (uie, tamatie, blomkool en kool, en spicy kosse).

Ek het die LIBRAX gekry om dit kronies te drink en die IBS diagnose sommer net aanvaar. Ek lees dat Dokter voorstel ek bevestig dit met ' n Gastro-Entroloog? Watter tipe toetse sal hy doen en hoe kan ek vir seker weet dat dit IBS is?

baie danki,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
Ja ek dink jy moet 'n gastroenteroloog sien. Hy sal na jou derm kyk ( dalk onder narkose) of 'n barium kliesma doen, en dalk stoelgang wegstuur vir kweking om parasiete uit te skakel, ook om te kyk of jou kos reg verteer word. Librax bevat 'n middel wat mens van afhanklik kan word as jy dit lank gebruik, so dit is nie een van my "favourites" nie, alhoewel dit goed help kort termyn. Sien ook http://www.webmd.com/ibs/guide/irritable-bowel-syndrome-diagnosis-tests
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009-10-20

Hallo Gesiggie
Ja ek dink jy moet 'n gastroenteroloog sien. Hy sal na jou derm kyk ( dalk onder narkose) of 'n barium kliesma doen, en dalk stoelgang wegstuur vir kweking om parasiete uit te skakel, ook om te kyk of jou kos reg verteer word. Librax bevat 'n middel wat mens van afhanklik kan word as jy dit lank gebruik, so dit is nie een van my "favourites" nie, alhoewel dit goed help kort termyn. Sien ook http://www.webmd.com/ibs/guide/irritable-bowel-syndrome-diagnosis-tests
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement