advertisement
Question
Posted by: Andre | 2012/05/23

IBS en IBD

Goeie dag dokter , ek sit met ''n probleempie of probleem. Was nou al paar keer by die dokters in my dorp. My maag gee my verskriklik opdraende. Ek bly opgeblaas , winde , maag gevoelig , as ek stoel het , slap , 4 - 6 keer ''n dag toilet besoek. Ek het jeuk as ek gestoel het . Ek het bevispas gebruik vir langer as ''n maand maar dit help nie veel nie. Ek het nou gelees van hemorrhoids en die simptome stem baie ooreen. Dokter het my behander vir IBS maar ek vermoed dis eerder IBD waarmee ek sit , ek''s 41 en sukkel nou so ruk met die probleem. Wat kan ek oor die toonbank koop of moet ek eerder wees ''n dokter gaan sien , wat ek wel sal doen volgende week. Maar wat is u mening groot asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Andre

Ek dink dit is baie belangrik dat jy 'n gastroenteroloog konsulteer, sodat 'n definitiewe diagnose gemaak kan word. Daar is geen oor die toonbank medikasie wat ek kan voorstel nie, aangesien 'n diagnose gemaak sal moet word, sodat jy die regte behandeling kan ontvang. Dit is heel moontlik dat jy 'n kombinasie van prikkelbare dermsindroom en aambeie het.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement