advertisement
Question
Posted by: mario | 2010/10/27

IBS

Hello daar, Dokter se ek het prikkelbare dukderm!! Wil graag raad he vir dit!! Hy se ek moet pruinjuice drink!! maar dit werk nie altyd vir die winde en die " bloated gevoel nie!! Soek graag raad en voorstelle wat werk!! Dankie!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mario
Prikkelbare dermsindroom is soms moeilik om te behandel. Mens moet die simptome behandel: Unique se Irricol/Fybogel orange mag help vir hardlywigheid, Pancreoflat mag help vir winde, Colofac help vir pyn en krampe saam met 'n warmwater sakkie op jou maag. Dit is baie goed om 'n dieetkundige te gaan sien om te hoor watter kosse moet jy eet en nie eet nie.
Sien ook http://digestive.niddk.nih.gov/ddiseases/pubs/ibs/
Prikkelbare dermsindroom is 'n diagnose van uitsluiting so kan net gediagnoseer word as al die ander toetse negatief was (stoelgang monster na lab, kolonoskopie, buik x/strale) Verkieslik moet 'n gastroenteroloog die diagnose maak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: IBS too | 2010/10/29

Hi My IBS is caused by Weat, mainly refined so bread and pizza etc is a no no!
I eat Ginger and ginger chew sweets for the bloating.

Reply to IBS too
Posted by: Susan | 2010/10/28

Ek lei aan IBS letterlik my hele lewe! Die enigste iets wat help vir die bloated gevoel is om weg te bly van suiwel, koffie, witbrood en sitrusvrugte. Vir krampe drink Bevispas of Buscopan. As jy hardlywig is, probeer Movicol sakkies (bly weg van laxatives, dit gaan net die IBS vererger). Al die goed help, maar ek het gevind dat stres ''n reuse rol gespeel het met my IBS. Ek is twee jaar terug gediagnoseer met depressie en is op Wellbutrin gesit, van toe as is my IBS ook so te sê  iets van die verlede. Sterkte, IBS is aaklig!

Reply to Susan
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/28

Hallo Mario
Prikkelbare dermsindroom is soms moeilik om te behandel. Mens moet die simptome behandel: Unique se Irricol/Fybogel orange mag help vir hardlywigheid, Pancreoflat mag help vir winde, Colofac help vir pyn en krampe saam met 'n warmwater sakkie op jou maag. Dit is baie goed om 'n dieetkundige te gaan sien om te hoor watter kosse moet jy eet en nie eet nie.
Sien ook http://digestive.niddk.nih.gov/ddiseases/pubs/ibs/
Prikkelbare dermsindroom is 'n diagnose van uitsluiting so kan net gediagnoseer word as al die ander toetse negatief was (stoelgang monster na lab, kolonoskopie, buik x/strale) Verkieslik moet 'n gastroenteroloog die diagnose maak.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement