advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2009/10/19

IBS

Middag DOkter,

Ek het onlangs uitgevind (nadat my dokter blindederm uitgeskakel het) dat ek IBS het. Al die simptome is daar van die naarheid tot die maagpyne en opgeblaasde maag, maar my maag is nie hard of sag nie. Net erg winderig.

Ek drink Norvecol (ek is oortuig daarvan dis die verkeerde naam, maar dis sulke bruin korreltjie goed) en my maag werk dan waterig, maar ek kan nie weg kom van die maagpyn nie. Ek drink my ma se Tramahexal vir die pyn, maar dit voel nie beter nie. Is dit ' n uitgemaakte saak dat ek IBS het?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
IBS kan net gediagnoseer word as al die ander moontlike ander oorsake uitgeskakel is deur 'n gastro enteroloog. Probeer Probiotics 1 drie keer per dag neem en Colofac vir maagpyn.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/10/17

Janou dink ek dat ek ook IBS het, en ek woon in Canada in. Hierso is die selfde probleem om warig uit te vind wat die probleem is. Ek vat probiotics, asook peppermint oil, tea en Vitamin D. Ek probeer ook `n streng diet wat uitskakel dairy products en so voorts. Is daar ander dinge wat ek kan doen. Dankie.

Reply to Anonymous
Posted by: cyberdoc | 2009/10/19

Hallo Gesiggie
IBS kan net gediagnoseer word as al die ander moontlike ander oorsake uitgeskakel is deur 'n gastro enteroloog. Probeer Probiotics 1 drie keer per dag neem en Colofac vir maagpyn.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement