advertisement
Question
Posted by: Andre Ruiters | 2009/01/29

IBS

Ek het IBS vir die laaste 8 jaar en by tye is dit verskriklik ierriterend . Abdominal pyn , baie winde, ongerief dat ek nie eens lus voel om kantoor toe te kom nie. Ek verstaan ' n goeie dieet en die regte kosse help om dit te voorkom. Wat ek gereeld doen , rou groente , baie vrugte , water , vesel , etc . Sal graag wil weet of daar nou al iets anders is op die mark wat ek oor die toonbank kan kry vir die verligting van IBS. Ek' s op waferin so ek wil nie enige medikasie gebruik wat sal inmeng met my waferin nie. Asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Andre - Probeer LP299V. Dis 'n kombinasie van sekere probiotikums, maar baie vind dit ongelooflik effektief.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement