advertisement
Question
Posted by: Lollo | 2008/06/02

hypoglycemia

Hi dok.

Ek het gewonder, 'n paar jaar terug is ek gediagnoseer met "Hypoglycemia" maar die dokter het nie moeite gedoen om my op 'n spesifieke dieët of medikasie te sit nie. ek het daagliks nog meeste van die simtomes, en het gewonder of daar dalk medikasie is wat my lewenskwaliteit kan verber? Ek kry soms "blackouts" wat ek nie eers weet wat vir die afgelope paar minute om my gebeur het nie, watter tiepe dokter moet ek gaan sien, of sal my huisdokter kan help?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lollo
vir hipoglukemie of lae bloedsuiker moet mens eintlik 'n diabetiese dieet volg, want wat dit veroorsaak is 'n oorreaksie van insulien op suiker inname wat dan jou bloedsuiker weer so vinnig laat val dat jy sleg voel. Mens moet dus verfynde suiker soos in lekkers, koek ens heeltemal uitsny en net lae GI kosse eet, wat suiker stadig vrystel. Jy kan dalk net jou dokter vra om jou vastende insulien ook te toets. Medikasie is gewoonlik nie nodig nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: N Nel | 2009/05/24

Proglicem/Diazoxide : are these drugs available in South Africa ? If not, why not ?

Reply to N Nel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement