advertisement
Question
Posted by: Susan du Plessis | 2010/02/02

Hypertension

My ma is 61 jaar oud en gebruik nou al vir ' n jaar lank Prexim vir Hipertensie. Sy het die naweek siek geword dit het begin met ' n seerkeel en kortasem, haar keel het begin toeswel, so erg dat sy amper versmoor het, sy kan glad nie op haar eie asem haal nie sy is op ' n ventelator om haar te help asem haal. Sy het ' n kronies gehoes al vandat sy op die medikasie is. Hulle woon in Namibia, sover kan hulle nog nie vastel wat dit veroorsaak het nie. Volgens twee van die Dr' s kan dit die Prexim wees maar ' n derde dink sy gebruik dit al te lank om nou die newe effek te hê , kan u my dalk meer inligting gee, ons wil graag weet of die newe effek eers na ' n jaar kan begin.

Dankie

Susan

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hi Susan
Prexum kan hierdie newe effekte veroorsaak in 'n baie klein % van mense maar dit is raar dat dit na 'n jaar se gebruik eers begin. Meeste mense sal begin newe effekte toon binne 'n paar dae of weke. Maar as die dokters geen ander rede vir die probleem vind nie, kan dit die oorsaak wees.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Y | 2013/09/14

Hi dr My ma was altyd op concor vir bloeddruk, maar die internis het toe die medikasie verander na prexum/vectoryl, volgens die dr was die concor te lig en die bp was ongekontroleerd. Vandat my ma die prexum drink het sy die kroniese hoes en soms trek haar bors toe voel of sy nie asem kry nie. Sy voel verskriklik sleg en die GP bly aanmekaar antibiotika voorskryf vir brongitis, maar haaar toestand verbeter nie. Kan dit agv die prexum wees? Kan sy terug gaan op die concor en dan net haar bp gereeld monitor? Help asb baie dankie Y

Reply to Y

Posted by: cyberdoc | 2010/02/02

Hi Susan
Prexum kan hierdie newe effekte veroorsaak in 'n baie klein % van mense maar dit is raar dat dit na 'n jaar se gebruik eers begin. Meeste mense sal begin newe effekte toon binne 'n paar dae of weke. Maar as die dokters geen ander rede vir die probleem vind nie, kan dit die oorsaak wees.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement